Sie haben keine Artikel im Warenkorb.

Die een oplossing vir die lewe (eBook)

Waardevolle strategie
Autor: Henry Cloud
CHF 16.10
ISBN: 978-0-7963-1585-4
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Download, sofort verfügbar (Link per E-Mail)
+ -

Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle waardevolle strategieë vir 'n lewe met groter samehang en eenvoud ten opsigte van werk, gesin en geloof. Hierdie boek is spesiaal geskryf vir mense wie se inbox nooit leeg word nie, wat gefragmenteerd en gefrustreerd voel - asof hulle in te veel rigtings getrek of gedryf word. Dit behandel die moeilike balans tussen werk en persoonlike lewe, wat soms in chaos eindig. Dr. Cloud wys die leser hoe om: selfvernietigende gedrag in toom te hou; jouself te definieer en te weet wie jy is; perke te stel wanneer dit nodig is, doeltreffend te kommunikeer asook om jou werkverrigting by die werk en daarbuite te verbeter. Publishers Weekly noem dit "A must-have life management Bible". Ons noem dit Die een oplossing vir die lewe. Herwin jou persoonlike lewe en bereik meer sukses in die werkplek.

Autor Cloud, Henry
Verlag Lux Verbi
Einband Adobe Digital Editions
Erscheinungsjahr 2012
Seitenangabe 256 S.
Ausgabekennzeichen Afrikaans
Masse 487 KB
Auflage 12001 A. 1. Auflage

Über den Autor Henry Cloud

Dr. Henry Cloud is a clinical psychologist, pastor to pastors, and New York Times bestselling author. His 45 books, including the iconic Boundaries, have sold over 20 million copies worldwide. Throughout his storied career as a clinician, he started treatment centers, created breakthrough new models rooted in research, and has been a leading voice on issues of mental health and leadership on a global scale. Dr. Cloud lives in Los Angeles with his wife, Tori, and their two daughters, Olivia and Lucy.  Dr. John Townsend is a nationally known leadership consultant, psychologist, and author, selling over 10 million books, including the New York Times bestselling Boundaries series. John founded the Townsend Institute for Leadership and Counseling and the Townsend Leadership Program. Dr. Townsend travels extensively for corporate consulting, speaking events, and to help develop leaders, their teams, and their families. John and his family live in Southern California and Texas. Visit DrTownsend.com.

Weitere Titel von Henry Cloud